Travel insurance /        Reis versekering

Wanneer jy jou werksaanbod ontvang het en gereed is om te vlieg, maak seker jy het versekering. Mediese onkostes in VSA is ongelooflik duur alhoewel jy gedek sal wees op die boer se ongevalle versekering is daar nogsteeds soveel wat kan gebeur wat nie hierdeur gedek sal wees nie. Ons bring you in kontak met die geskikte persone om reisversekering vir jou so gemaklik moontlik te maak!

Dit help om altyd voorbereid te wees.